Werk met kids in die gemeenskap op daaglikse bases

Gerda Harmse sent a message to Gayton Mc Kenzie.

To
Gayton Mc Kenzie
From
Gerda Harmse
Subject
Werk met kids in die gemeenskap op daaglikse bases
Date
April 23, 2025, 10:24 a.m.
Dag Mr president my naam is Gerda ek is 63 maar is top gesond ek wil graag met die kinders in u gemeenkap werk.Ek is n cycw en werk met kids 0 tot 18 .Die werk sal behels ek gaan soek en kry en bring kos in en maak seker die kids kry kos help hulle met alles wat hulle nodig het kos kleure warm bedegoed.my paste is kids MR PRESIDENT kids verdien nie om swaar te kry nie hulle verdien nie om honger te gaan slaap nie.ek vrae nie veel nie net n Klein pay om plek te kry om te bly en n voertuig wat nie my lungs pad sal Los nie om die skenkins aan te ry. Ek kyk op na u toe en dit wat u doen u Moe's ons minster reword het want u staan vir reg en verkeerd ek sal trots wees om vir u te werk en seker te maak die kids kry wat hulle nodg het. Grote Gerda Harmse

Future replies will be published here.