- To
-
John Henry Steenhuisen
- From
-
Karlien van Rooyen
- Subject
- vanrooyen.karlien@gmail.com
- Date
- July 17, 2024, 8:42 a.m.
Dear John Henry Steenhuisen
Hoop hierdie geskrewe aan u word te harte geneem en ek en my ma Tokkie van Rooyen kry 'n geleentheid om met u te kan gesels enige vorm of manier of dit nou zoom of gesig tot gesig is maar ons situasie is redelik uniek en om alles in 'n epos te skryf sal die belangrikheid van ons versoek net die genoeg stipileer nie.
Ek gaan kortliks vir u sê waaroor dit gaan.
Ons was in 'n plaasaanval in 2016 beroof van ons boere, ja meer as een boer, my man Billy van Rooyen en my pa Ronnie Lombard. My skoonpa is 5 maande later oorlede. Dit het ons gelos om ons besigheid te probeer bestuur vroue alleen. Die plaas het lemoene, voerkraal, varkhokke, hoenderhokke, meule, geregistreerde Algemene handelaar winkel (wat van n sak meel tot 'n brood verkoop) geregistreerde bakery, slaghuis, slagpale(abbitior), bottelstoor, tarven, pertolstasie, en landbou het. Dit klink onwerklik maar my liefste Billy het op 26hk die wereld verander. Hy het intensief geboer en ons het meer as 50 mense werk gegee in die gemeenskap, Swart-Mfolozi (Ekuhlengeni 701) in Kwazulu-Natal 70k, buite die dorp Vryheid 3100.
Die plaasmoorde het op 19 April 2016 plaasgevind en in Junie het my skoonouers, Lodewyk van Rooyen en Tokkie van Rooyen die besighede op gegee om deur die Regering (Landaffair) te koop. As ek sê ons wag al 8jaar dan is dit nie n leun nie, ons het al n POP gekry maar toe kom Covid, my ma is vrou alleen deur al hierdie jare met die hoop en geloof dat die regering gaan koop. Ons het na Covid nie een van ons mense laat gaan nie en geen ondersteuning van regering ontvang nie, en bly ons staande. Ons het privaat kopers gehaat, maar is toe weer deur Landaffair genade om aan hulle te verkoop. Nou u kan self ding om vrou alleen als by mekaar te hou en in die ekonomiese toestand van ons land het dinge agter uit gegaan. Maar die deure van die besigheid is nog oop met die Genade van Bo.
Ons besigheid was Customer van die Jaar by FNB in 2015, en met n omset van 58Miljoen. Na die plaasaanval was ons gedwing om die een winkel toe te maak, ja daar van 2. Ons het die een op Swart-Mfolozi aanhou bedryf met die biekie kennis wat ons het van landbou, maar Billy van die sleutel punt in alles, beste Boer en Mens wat daar op hierdie aarde was. Ek kan nou nog nie glo hoekom en waarom nie.... maar om tot die punt te kom, ek vrae hulp sodat u kan inkyk in die saak, ons goed lê by Pietermaritzburg en daar is 'n voting wat verhoed dat die koper se dokumentasie goedgekeur kan word, my skoonma (Billy se Ma) is vrou alleen en ek en Billy het 2 seuns(Ons 3 was ook deur die aanval maar het dit oorleef),ek het dorp toe getrek die trama was net te groot om my seuns daar in die huis te wou groot maak, maar ek help nog my ma van die dorp af, Sy is vrou alleen en kan nie meer die besigheid aan die gang hou nie, sy is 68 jaar van ouderdom en is moeg, lewe gaan verby en sy kan nie deel in haar kleinkinders se lewe nie onder sy vasgevang is in die winkel. ASB kan u my kontak of met my komunikeer sodat ons die plek kan verkoop en my ma daar weg kry sy is letterlik die eenigste Blanke Vrou in die vallei wat vir die mense net goed is maar sy kan nie meer nie. Alles waarvoor my Billy gewerk het, 'n toekoms vir sy seuns is weg, ons vrae net dit.....help ons om die stukkie grond te verkoop sodat ons die deur agter ons kan toetrek, dat my Ma Tokkie net ook n biekie kan lewe.
Groete
Karlien van Rooyen
0713621188
Future replies will be published here.