Unlawful Arrested
Maureen sent a message to Pieter Groenewald.
- To
-
Pieter Groenewald
- From
-
Maureen
- Subject
- Unlawful Arrested
- Date
- July 3, 2024, 8:16 a.m.
Geagte Meneer die Minister.
Graag wil ek persoonlik met U praat.
Ek was onregverdig gearisteer by Gansbaai en Hermanus polisie. Ek was ook by Hermanus hof onwettig gearisteer en na Worchestor Correctional service gestuur.
U kan die hoof Meneer du Plessis, kontak en aanvrae vir my verslag van klagte by hom. Maureen Trentham Tronk nommer: 224714479
Ek wag nou om weer gearisteer te word vir minagting van hof na dat ek vir hul gese het ek kan nie daar wees nie ek is in vanderbijlpark by my siek moeder.
Ek is nou werkloos. Huis loos en kind loos as gevolg van jare se traumas en onregverdige behandeling van die polisie en Hof.
Ek het al die saak rapporteer aan die Devi show en Carte Blanc. En op ge eindig hier.
Ek word vals beskuldig is en verbied is om my storie op Tiktok te sit.
Ek vra asseblief vir hulp.
Baie dankie.
Maureen Trentham
074 7816357
Future replies will be published here.