U DEELNAME IN GESPREK OP KYKNET 21 JULIE
Hennie Reynders sent a message to Cornelius Petrus Mulder.
- To
-
Cornelius Petrus Mulder
- From
-
Hennie Reynders
- Subject
- U DEELNAME IN GESPREK OP KYKNET 21 JULIE
- Date
- July 22, 2025, 7:18 a.m.
Goeiedag Dr Mulder,
U begin u gesprek dat ons nie wil hê julle moet so baklei en op 'n ongeskikte wyse met die DA baklei nie. En dan is dit presie wat jy gaan doen. Weet jy ek is net so oud soos jy en dit is so teleurstellend dat woorde van ouers was. "Ons Suid Afrikaners sal nerens kom nie want ons kan nie saam staan nie". Weet jy hoe het die ANC julle optrede gisteraand geniet het, nie eers om te praat van die EFF en MK party nie. Met respek moet nie die terme "EK" gebruik nie jy verteenwoordig 'n party en verder ek verkies eerder 'n voet in die deur as om buite te staan. Ek is so in my wese teleurgestel dat julle regtig die geleenthede wat jul kry net so in die water gooi. Diep in jou hart baklei jy net vir jouself want EK was in Amerika Ek dit en Ek dat en dit is net fotos op fotos wat probeer julle bereik. MOET asb nie so bitsig en verneerende benadering hê nie dit is 'n skande, jy vroetel met jou papiere dat dit lyk of jy self nie seker van jou saak is nie. Ek het so gewens ek kon gister aand 'n foon optel en persoonlik met u praat jy en jou familie het soveel ervaring maar wraggies dit lyk nie so nie verloor eerder 'n veldslag maar wen die oorlog ASSEBLIEf
Future replies will be published here.