Tyd vir verandering

Olga Mahafha sent a message to Cornelius Petrus Mulder.

To
Cornelius Petrus Mulder
From
Olga Mahafha
Subject
Tyd vir verandering
Date
April 8, 2026, 7:19 a.m.
Goeie dag,Mr Mulder

Ek wil graag my belangstelling uitspreek om die Vryheidsfront Plus te ondersteun. Ek glo dit is tyd vir verandering en ek voel dat u party die waardes en rigting verteenwoordig wat ek vir ons land wil sien.
Ek waardeer die fokus op verantwoordbaarheid, wet en orde, en die beskerming van gemeenskappe. Ek sien uit na positiewe verandering en ek wil deel wees van daardie ondersteuning.
Vriendelike groete,
Olga.

Future replies will be published here.