- To
-
- From
-
Manie Heymans
- Subject
- Tronke
- Date
- Nov. 26, 2025, 8:23 a.m.
Goeie more. Kan daar nie 'n lewenslange/doodstraf tronk gebou word nie? Geen parool, geen besoekers, geen TV, geen internet, geen telefone, geen boeke nie. As jy daar instap, stap jy nooit weer uit nie. Dit sal mos 'n straf wees vir jou dade en goeie afskrik middel. Verder dink ek ook dat die wet dalk moet verander dat as jy gevang word met 'n ongelisensieerde automatiese/aanvals geweer, moet jy dadelik aangekla word vir moord, want dit is al hoekom jy hom het. Ander wapens moet ten minste poging tot moord wees.
Future replies will be published here.