TERS Audits

Jasper Muller sent a message to Michael Bagraim.

To
Michael Bagraim
From
Jasper Muller
Subject
TERS Audits
Date
Nov. 5, 2025, 12:54 p.m.
Dear Michael Bargraim
Ek is werksaam by Gansbaai Superspar en rig die skrywe aan u want ek weet nie waar ek iets kan rapporteer .
Kry Email van Morobi Accountants Woodmead Johannesburg vir TERS inligting benodig Julie 2025 wat ek gestuur het. Het nooit weer van hulle gehoor.

Kry nou skielik weer E mail van UNAC accountants Durban North dat hulle ook nou dieselfde inligting benodig vir watter rede.

Daar is baie korripsie of dit die moeite werd is om ondersoek te doen dat Dept van Arbeid twee Accounts aanstel vir dieselfde inligting

Future replies will be published here.