Teen die Wettiging van Pornografie
Dorothy Muller sent a message to Anton De Waal Alberts.
- To
-
Anton De Waal Alberts
- From
-
Dorothy Muller
- Subject
- Teen die Wettiging van Pornografie
- Date
- March 2, 2018, 4:40 p.m.
Meneer Alberts
Ek is 'n Christen en is teen die wettiging van pornografie. Die wettiging van pornografie kan baie nadelige gevolge in die samelewing he. Dit sal ook nadelig wees vir huwelike en die gesinsopset in die samelewing. Gesinne is die basis van 'n samelewing en 'n gesonde gesinslewe die basis van 'n gesonde samelewing.
God het gese dat ons moet heilig wees. "Wees heilig, want Ek is heilig."
Ek sal dit waardeer as u my mening sal verteenwoordig in hierdie saak.
Baie dankie
Future replies will be published here.