- To
-
Bheki Cele
- From
-
Gerold
- Subject
- Te kort aan polisielede
- Date
- March 8, 2021, 3:22 a.m.
Minister,ons kry swaar in die namakwaland,op steinkopf. Ons het n te kort aan polisielede by ons plaaslike sapd steinkopf.Ons het n groot dwelms probleem en die plaaslike polisie kan dit nie aanspreek nie,want hier is nie lede op die stasie nie. Daar is dae waar daar slegs 1 of 2 polisielede aandiens is vir n gemeenskap van plus minus 20 000mense en meer
Die Provinsiale kantoor op Kimberly gee net verplasing maar die lede wat weg is,hulle pleke word nie gevul nie. En dit namakwa cluster kantoor weet van die probleem maar niemand worry oor die te kort aan manne krag en polisievoertuie nie. Minister ek smeek jou kom besoek ons dorpie steinkopf in die namakwaland. En kom luster na ons die gemeenskap. Ons het n groot probleem,ons gemeenskap forums nooi u uit. Kom steinkopf toe asb Minister.
Future replies will be published here.