Spesiale stemme vandag

Danie Dekker sent a message to Wynand Johannes Boshoff and Wouter Wynand Wessels.

To
Wynand Johannes Boshoff, Wouter Wynand Wessels
From
Danie Dekker
Subject
Spesiale stemme vandag
Date
Oct. 30, 2021, 11:51 a.m.
Goeiemore Dr. Corne, ek wil net raporteer dat hier net DA is wat hier by die aftree oord toesig Hou, wat Vir my verkeerd is. Want Hy oortuig Al die ou mensies wat spesiale stemme uitbring on Vir DA te stem.Oom Danie Gordonsbaai.

Future replies will be published here.