sakanes01@gmail.com

Samuel Alfred Kanes sent a message to Gayton Mc Kenzie.

To
Gayton Mc Kenzie
From
Samuel Alfred Kanes
Subject
sakanes01@gmail.com
Date
Sept. 19, 2024, 11:26 a.m.
Dear Gayton Mc Kenzie.
Greeting in Jesus name. My Membership nr is: PAT00520420. Ek is bly vir die video wat gemaak is ivm die uitsluitsel van ons Khoi en San in vergaderings terwyl die act3 van 2019 van alle Traditionele leiers en Khoi en San leiers praat. Die Gonaqua's wat van die Katriver area afkomstig is, is al besig om vir herkenning aansoek tedoen. Kmdt Christian Johannes Groepe die Khoi leier wat se Ma 'n (Freedslave) Kaapse Khoi is wat met 'n Duitser getrou het en een van haar Seuns se dogter het met my Oupa Grootjie W. Kanes wat afkomstig is van Britanje getrou. Dis nou 'n inleiding van waar ons kom. Ek bly in Breidbach Qonce. Die regering moes ons al erken het volgens UNDRIP. Hulle Swart stamme wat nie eens van hier is nie kry alles op 'n skink bord het amper het jy dinge af geteken. Maar omdat jy 'n wedergeboorne Christian is en God jou die wysheid gegee het om te vra waar is die Khoi en San wat ook deel uitmaak van die House of Traditionel and Khoi and San Leaders wat volgens act 3 of 2019 ook moet deel uitmaak van hulle. Ek is bly die voorsitter Kgosi Thabo Milton Seatlholo of wie ook al het geluister na jou om jou 40 dae tegee om ons op tespoor. Ons is jou ewig dankbaar jy moet net sê wanneer ons moet bymekaar kom hetsy in die Kaap of Bhisho wat ook al jy moet net die datum en Venue gee. Byvoorbaat dankie. Vrede van Senior Chief/PastoirS. A. Kanes

Future replies will be published here.