Rehabilitasie van gevangenis

Agda Mac Donald sent a message to Pieter Groenewald.

To
Pieter Groenewald
From
Agda Mac Donald
Subject
Rehabilitasie van gevangenis
Date
Feb. 9, 2026, 2:04 p.m.
Geagte Mnr. Groenewald

Ek merk dat jy nogal 'n stewig hand op die gevangenisse in die land het en ook sterk staan op opleiding vir die gevangenis. Ek het gedink indien hulle dalk kan meubels regmaak vir skole, hospitale en ander staatsdepartemente dan is dit nie nodig om kort-kort ander meubels te koop nie.

Maar iets wat ek nog nie gesien het nie, of dit het ek dit mis gekyk, wat maak julle met die vroue-gevangenis? Word hulle ook geleer en wat doen hulle om die staat geld te bespaar?

Vriendelike groete

Future replies will be published here.