Parcels

Clarissa sent a message to Pieter Groenewald.

To
Pieter Groenewald
From
Clarissa
Subject
Parcels
Date
April 10, 2025, 12:44 p.m.
Geagte Meneer Groenewald

ek skryf die boodskap met die hoop dat Meneer dit gaan sien .

Ek stuur nou al 'n tydjie lank vir my familie wat daar binne is pakkies.. maar vandag 1 Helse interesante oproep gehad. op jul web site se dit ons mag bad seep en No edibles that need further preparation allowed. ek meen sjokelade het nie preparation nodig nie... nee dit moet by die winkel gekoop word. met watse geld moet die inmates die soort dinge koop... ja dit is 'n luxury. Hoe wil die officers of die correctional he dat die mense hier buite net geld stuur

daar word vir my gese daar is 'n shop die mense moet die tioletries daar binne koop ek mag dit nie stuur nie. met watse geld moet hulle dit koop... ek meen hier buite is die bad seep om en by R10 daar was vir my gese die winkel daar binne vra oor die R25 vir bad seep nou of die nou so is of nie sal ek nie weet.

ek meen as ek vir my mense toiletries stuur waarom dit weerhou en vir hulle se nee hul kan dit nie kry daar is 'n winkel vir die goed

op jul correctional website se dit
18 Private toiletries: • Allowed to buy or receive toiletries
• Comb 1 • Razor blades 1 weekly • Razor 1 • Shaving brush 1 • Soap – general 2 x 200 gr • Toilet soap 2 x 100 gr • Face cloth as required • Towel as required • Toothpaste 25 ml / 50ml/ 100 ml • Toothbrush 1 • Toilet paper as required


nou hoe se die dit maar as mens met die mense praat dan hoor mens ander goed.....

asb ja die gevangene het verkeerd gedoen en hul is daar vir 'n rede. maar om te verwag dat die gevangene hul nodige goed by die tronk shop te moet koop... nee dit is nie reg nie

daar was vir my gese as ek pakkies stuur maak net seker dat alles is oop sodat dit deur soek kan word. nou iemand wat 'n salaris betaal word wou nou seker nie sy werk doen....


hoop om hulp te ontvang of om verandering te sien :)

Future replies will be published here.