PALEMENTêRE KOMITEE VOORSITTERS
André Barnard sent a message to Gerhardus Willem Koornhof.
- To
-
Gerhardus Willem Koornhof
- From
-
André Barnard
- Subject
- PALEMENTêRE KOMITEE VOORSITTERS
- Date
- June 17, 2019, 10:33 a.m.
Baie dankie dat jy na bewering 'n katastrofe voorkom het met die stok in die wiele van Ace se planne. Hoop nugtere verstand (waarvan daar nie veel is nie) sal seëvier!
Future replies will be published here.