- To
-
Darren Bergman
- From
-
Carl Dahms
- Subject
- NHI
- Date
- Aug. 23, 2019, 9:34 a.m.
Goeie Dag Mnr Bergman,
Graag wil ek vra dat julle wanneer die NHI bespreek word in die parlement, vra hoeveel van die ANC en EFF ens, parlement lede het mediese fondse en hoeveel van die mense het die afgelope 3 jaar Staats hospitale besoek vir medies behandeling en oornag ens.
Want as hulle nie nou eers die bestaande mediese fasiliteite kan beheer, bestuur en op standaard kry nie dan wil hulle die privaat medies vat en dan sal hulle na ‘n paar jaar die selfde wees.
Doen die ondersoek ek glo nie een van die LP sal positief kan antwoord nie, want hulle weet hoe sleg dit daar gaan.
Future replies will be published here.