need funding for coloured based movies

Triano Rondganger sent a message to Gayton McKenzie.

To
Gayton McKenzie
From
Triano Rondganger
Subject
need funding for coloured based movies
Date
March 29, 2026, 8:22 p.m.
Goeiedag sê meneer McKenzie , my naam is Triano Rondganger ek is 21 jaar oud , ek is direkteur en screen writer maar nog vroeg in my talent in.

Ek en my span wil graag afrikaanse films skiet oor die dinge wat hier buitekant aan gaan, GBV , drugs , teenage pregnancy en vele meer goede wat ons wil bewus maak aan ons jeug van Suid-Afrika.

Ek en my vennoot nodig funding om ons Produksie besigheid ń hupstoot te gee en hierdie "coloured production line" te stig en stories maak wat op ons mense fokus en ons mense tot op hoogtes te vat.

dit breek my hart dat so baie van jeug sonder werk sit en ek wil graag n verandering bring met my besigheid, soos byvoorbeeld om net akteurs te kies wat coloureds is , en om ons mense die voorkeur te gee.

ek hoop hierdie e-pos vind meneer baie goed , en ons Baiza nie.

Die uwe
Triano Rondganger

Future replies will be published here.