Meester van die Hooggeregshof

Chrissie van der Merwe sent a message to Pieter Groenewald.

To
Pieter Groenewald
From
Chrissie van der Merwe
Subject
Meester van die Hooggeregshof
Date
Sept. 16, 2021, 6:43 a.m.
Ek probeer vanaf Meimaaand om 'n brief van eksekuteurskap by die Hooggeregshof te kry. Hulle is gedurig van lyn af. Hulle is nou al weer twee weke van lyn af want ek gaan nou persoonlik in na die kantoor net om te hoor hulle is van lyn af. Hoe kan 'n Departement funksioneer as dit so gaan. Ek probeer nou alle moontlikhede om hulp te kry.
From
Pieter Groenewald
Date
Sept. 21, 2021, 8:11 p.m.
Beste Chrissie

Ek deel jou frustrasie en het dieselfde probleem. Is dit die Meester in Johannesburg?