lourensoberholzer45@gmail.com
            
              
                Lourens sent a message to John Henry Steenhuisen.
              
            
            
    
        - To
 
        - 
          
            
              John Henry Steenhuisen
            
          
        
 
        - From
 
        - 
           
            
            Lourens
            
          
          
        
 
        - Subject
 
        - lourensoberholzer45@gmail.com
 
        
            - Date
 
            - July 4, 2024, 7:34 a.m.
 
        
    
    
        John Steenhuisen
Federal Leader
 
Goeiedag meneer ek wil net vandag hoor of u nie dalk belangstel aan my boek wat ek geskryf het in 2022
 
Ek weet ek is 'n buite staaner maar dit is baie belangrik dat hierdie boek gelees word
 
Ek wil 'n verskil maak in ons land en in ons kinders se lewens
 
Ek glo daaraan om ons kinders van kleins af regte leer dan sal hulle toekoms beter wees
 
Want elke woord wat in 'n kind se brein geplant word is soos 'n saadjie wat groei
 
Ek hou daarvan om kinderstories te skryf en ek wil graag die kinderstories wat ek skryf in ander tale ook translate
 
Toe ek negentien was was ek in 'n groot ongelukke metal ek het my bene verbrand met warm water ek was nog 'n kind en ek het nooit ophou glo nie
 
Kinders moet nie moet opgee nie lewe nie daar is altyd 'n uitweg
 
En dit is hoekom ek die boek geskryf het
 
Die boek gaan ook oor kinders wat nie kan lees en skryf nie
 
Die boek gaan ook oor stres in trauma
 
Die book gaan oor werk skepping
 
Die book gaan ook oorgeleerdheid
 
Die boek gaan ook oor die een hand was die ander hand
 
Ek wil ook persoonlik dankie sê vir wat u vir ons doen
 
Groete Lourens
    
 
          
            Future replies will be published here.