Lesotho border post. SA side Fouriesburg

Alma Vermeulen sent a message to Leon Amos Schreiber.

To
Leon Amos Schreiber
From
Alma Vermeulen
Subject
Lesotho border post. SA side Fouriesburg
Date
July 5, 2026, 4:13 p.m.
Mr Schreiber, dit is nou 16h00 by d grenspos , daar is 1 persoon wat d passpoorte hanteer . Hier is omtrent 300 mense wat in d tou staan. Ek het d persoon in bevel geskakel - geen antwoord. Ons sal hopelik teen 10 uur vanaand deur wees. Dit is uiterse swak diens en totaal belaglik. Ek wonder of u d situasie sou waardeer.

Future replies will be published here.