krag in Jonkersberg
merinda sent a message to Cameron Muir Dugmore.
- To
-
Cameron Muir Dugmore
- From
-
merinda
- Subject
- krag in Jonkersberg
- Date
- June 24, 2025, 1 p.m.
Geagte Mnr Cameron Dugmore
Ons versoek gaan oor ons krag op Jonkersberg Plantasie Dist George ons is al reeds sonder krag vanaf 3 feb 2025 tot hede .Dis nou al 5mnd en ons loop ons oorals was kry geen antw van niemand die vallei het koopkrag maar ons op stasie het niks ons is 11 huis gesinne . Veral nou in die winder en van die 11 gesine is ons 7 pensionarse en een gestremde seun .
Ek praat nou maar vir ons almal . As u my dalk kan antw op die sal dit waardeer word .
baie dankie
Van inwoners Jonkersberg
Future replies will be published here.