- To
-
Leon Amos Schreiber
- From
-
Anne-Marie Kruger
- Subject
- I'd Kaart
- Date
- July 17, 2024, 11:14 a.m.
Geagte Leon Scheiner
Ek is n 62jr gestremde vrou. Geboorte datum 1962/08/04. Was 'n weduwee Kennedy. Is weer in huwelik bevestig op 6 Augustus 2016 in Van Dyk park, Boksburg.
Het rond getrek saam met my man se oorlede pa-hulle waar sy werk hom heen verplaas het.
Verlede jaar of begin van die jaar het my man se baas my gehelp om te registreer aanlyn vir my nuwe Id kaart vir my huidige van Kruger. Maar hulle gesê ek is op ou sisteem waar my Id is.
Ek moet by SASSA my dinge reg maak, en kan dit nie doen. Ek weet nie waar is my Id op ou sisteem in watter dorp nie.
Ek was 1990 in ernstige motor-ongeluk. Waar ek 23 dae bewusteloos was. My been daardie tyd in in 2000 na 18mde verloor.
Het breinskade opgedoen en balansering is nie so goed nie weens die breinskade.
Ek ook nie 'n baie gesonde mens nie.
Ons bly nou op 'n Plot op die R555 tussen Middelburg en Witbank.
Leon ek vra uit diepte van my hart uit kan jy my help met die probleem asb.
Ons het nie vervoer. My man werk vir 'n baie klein salaris en my pensioen dek nie al ons behoeftes nie
Ons betaal huur, krag en gas.
As ons vervoer moet reël, kos dit ons R200 elke keer wat ons nie het.
My besonderhede is
Anna-Marie Kruger
Geboorte datum 19620804
Woonadres: Plot 45, R555, Emahleleni, Mpumalanga
E/mail : annemariekruger1962@gmail.com
Byvoorbaat
Met Dank
Anna-Marie Kruger
NB: My 36jr dogter woon ook hier op plot waar sy ook werksaam is. En help met my versorging
Future replies will be published here.