GOEIE BEK
Ryno Agenbach sent a message to Ashley !Qhoeke Sauls I.
- To
-
Ashley !Qhoeke Sauls I
- From
-
Ryno Agenbach
- Subject
- GOEIE BEK
- Date
- May 4, 2025, 9:10 a.m.
Ashley ek is n 65 jarige wit toppie vani Weskus. Ek het afgekom op videos van jou op Twitter en Ytube. So wat ek vir jou wil sê is dat ek heerlik IMPRESSED is met die way wat jy daai SKELM diewe VAS druk met jou WAKR mind. SUID Afrika het JOU SOORT nodig my vriend, baie respek en genot om die korrupsie SO oop te vlek!!! BLESSINGS vir jou en wat jy doen vir justice!!!
Future replies will be published here.