- To
-
- From
-
Piet Bensch
- Subject
- GNU evaluation after one year.
- Date
- June 18, 2025, 9:54 a.m.
Geagte Mnr Trollip,
Na die insetsel van Action SA in die nuus op Kyknet 18/6/2025, maak ek graag die voigende opmerkings.
Om te kritiseer is seker die maklikste ding op aarde. Jy as persoon het in jou politieke loopbaan baie op en af prestasies beleef. Ek glo baie keer was dit buite jou beheer. Dinge het nie verloop soos jy dit beplan het nie.
Jy het van politieke party verander omrede die DA nie meer vir jou n uitdaging was nie, of oor politieke of persoonlike redes.
Jy dien nou as parlamentslid vir jou huidige party. As ek nou vir jou vra wat is die wesenlike verkil wat jy as persoon of jou party aan beleid vir die regering vermag het, weet ek nie wat die antwoord sal wees nie.
Behalwe vir die debakel met begroting 1 waar julle die BTW goed gekeur het.
As ek as leek dan vir julle n evaluering kan gee in die verandering wat julle teweeg gebring het volgens my menig behoort dit nul te wees.
Julle kan NIKS verander as jy nie deel van die besluitnemingproses is nie.
Julle verkies om buite die RNE te bly. Dus diskwakifiseer julle julself om enige verkil te maak in beleidsrigting.
Action SA is MOETSWILLIG BUITE DIE RNE om te kritiseer, omdat jy weet dat julle geen verskil kan maak nie.
MOENIE NET LAWAAI MAAK NIE, DOEN IETS KONSTRUKTIEF.
Sterkte in n verlore stryd,
Piet Bensch
Future replies will be published here.