George prison

Nadia sent a message to Pieter Groenewald.

To
Pieter Groenewald
From
Nadia
Subject
George prison
Date
Aug. 25, 2025, 10:21 a.m.
More, ek het in Julie n post gedoen en vir Mnr emails gestuur en probeer kontak maak. Maar niks. Niemand dink dit goed om terug te kom na n mens toe nie. My man is nou vrydag uit die hospitaal kant van George tronk gevat na D seksie toe. Sonder enige rede. En toe besluit hulle om sy kruk ook weg te vat wat hy nodig het om te loop.

Hy het in tussen sy rug ook beseer en hulle het hom nie buite hospitaal toe gevat vir xtrale of niks nie. Sy rug is pot blou en het n helse klap geluid gemaak toe hy die een inmate moes help stort toe.


So vertel my asb, wie gaan my help om die uit te sorteer? Hy is sieklik. En hy is awaiting trail. Waar is dit jy in onskuldig tot jy skuldig gevind is?

My dogter vra my of die mense by die tronk pappa probeer dood maak? Hoe antwoord ek so vraag as haar pappa my man al oor die 70 kg verloor get n steoke gehad het en nou sy rug beseer het en NIEMAND DOEN NIKS OMTRENT DIT NIE???

Future replies will be published here.