- To
-
Bheki Cele
- From
-
Christa Hahn
- Subject
- Geen krontole in ons dorp
- Date
- Dec. 13, 2020, 8:02 p.m.
Min Cele,U besoek die hele land,maar it is onmoontlik om by alles uit te kom.Ons as inwoners van Graaff-Reinet aanskou daagliks hoe 90% inwoners geen gehoor gee aan inperkings regulasies nie.Polisie vangwaens koop eerder by KFC as om ons strate te patroleer. Ons het 'n groot probleem met sjebeens en ons weet nie om by wie iets aan te meld nie,want daar is daagliks 2 blokke persone wat by die poskantoor in lang rye teen aan mekaar 80% sonder maskers.Die hele dorp kla,maar die polisie ry net verby en DOEN NIKS nie.Daar is baie wat ek en mede inwoners kan rapporteer,maar wie sal luister en OPTREE? Sal dit moontlik wees vir iemand uit u kantoor om my te kontak sodat ek alles vertel.? ONS IS RAAD OP!!!!!
Future replies will be published here.