COVID TERS TERRORISM

JB Bekker sent a message to Michael Bagraim.

To
Michael Bagraim
From
JB Bekker
Subject
COVID TERS TERRORISM
Date
July 2, 2020, 12:48 p.m.
Hallo JB (Councillor to be) and Michael Bagraim

Dankie dat jy en hoepelik die DA bereid is om te kyk na die vraag wat ek namens 'n vriend, wie se vrou "Housekeeper" in die bedryf is te kyk. In kort is die geval dat hy wil weet of hulle 'n klag van bedrog/diefstal teen die direkteure/eienaars van die instelling kan indien. Ek glo daar is baie mense wat onder dieselfde druk sit, hulle kry geen ondersteuning van hulle werkgewers nie, het nie geld nie en dan word die bietjie wat die CovidTres/UIF dalk uitbetaal nog van hulle weggevat deur scrupelous besighede wat ek sommer terroriste noem!

Werkgewers moet werkers by die UIF registreer en maandeliks 2% van hulle sararis oorbetaal. (1% werker bydrae en 1% maatskappy bydrae).
Baie werkgewers doen dit nie - en om vir die Covid-19 se hulpskema by die UIF aansoek te doen, is hulle skielik gedwing.
Die dame verdien normaalweg so R4 500-00 per maand en die hulpskema (CovidTers) betaal 'n minimum van R3500 - maksimum R6 600 vir 3 maande.
Sy het geen inkomste vanaf 27 Maart van die werkgewer ontvang nie (no work - no pay). Haar wergewers het haar toe wel by UIF registreer, aangedui dat sy R2000 pm verdien (vir 195 ure!!!)
Volgens die deklerasie op UIF het sy ook die R2000-00 vir April en Mei verdien - wat vals is. Dit het daartoe gelei dat haar hulpfonds toekenning vanaf UIF slegs R395-00 is vir April - volgens UIF Ters portaal.
Sy het egter Vrydag-aand kennisgewing van haar bank gekry dat sy slegs R71-00 hiervan vanaf die wekgewer ontvang het, sonder verduideliing hoekom.
Haar moontlike remedie is om die saak met Arbeid/UIF op te neem wat uiteraard baie lank kan neem en derhalwe is haar vraag of sy die bedrog/diefstal kan openbaar deur die direkteure direk aanspreekilik te hou?

Dit is teen die voorbeeld (en ander navrae) wat ek die kort artikel synopsis geskryf het. - Aangeheg.

Groetnis en dankie dat jy bereid is om die arm werkers en toerisme bedryf in die moeilike tyd by te staan. "Wat jy saai, sal jy maai....."

Christo Wagenaar
wagenaar.christo1@gmail.com
Mobile: (+27) 0673916342
Skype: wagenaarchristo

Future replies will be published here.