BRIGADIER
            
              
                Sarel Smit sent a message to Chris Hattingh.
              
            
            
    
        - To
 
        - 
          
            
              Chris Hattingh
            
          
        
 
        - From
 
        - 
           
            
            Sarel Smit
            
          
          
        
 
        - Subject
 
        - BRIGADIER
 
        
            - Date
 
            - Oct. 27, 2024, 1:25 p.m.
 
        
    
    
        Hallo Mnr Hattingh 
Kan u my asb help aan die kontak Besonderhede van Brigadier ?de Witt? wat die Komitee Adviseer tov die DoD & Military Veterans?
Of aan n Regsfirma wat my Kan help om die Voordele te kry wat ek Al 30 Jaar Terug na die SADF ontbind is, moes kry, asb?
Ek het Sleg seergekry in n Landmyn ontploffing 40 Jaar Gelede en het nie n Enkele Sent gekry vir Enigiets nie.
    
 
          
            Future replies will be published here.