BEE
Johan Botha sent a message to John Henry Steenhuisen.
- To
-
John Henry Steenhuisen
- From
-
Johan Botha
- Subject
- BEE
- Date
- May 5, 2020, 9:47 p.m.
As ñ lid van die DA wil ek graag weet of daar oor die jare al ondersoeke gedoen is by maatskappye wat BEE gerigestreer is.Die probleem wat ek het daar is hoeveel maatskappye wat hulle huisbediendes of werkers gebruik om BEE te wees maar hulle weet nie eers daarvan nie.Hulle kry staats kontrake en enige ander kontrakte soos by lugmag,vloot versekerings maatskappye,weermag.Ons wat ook ñ besigheid besit en nie BEE is nie kry nie werk by sulke instansies nie en word ook nie deur die regering gehelp nie in die covid 19 hulp fonds nie.Ons betaal uif en btw.Net om afgekeur te word as ons vir ons werksmense uif eis in covid 19 pandemie tyd.Ek dink hulle moet elke maatskapy besoek en aan die aandeelhouers vra wat hulle uit die BEE kry.Dan sal ons sien die verbasing en die bedrog wat gepleeg word.Ek vertrou dat julle dit sal ondersoek.Dankie.
Future replies will be published here.