Alcohol and Cigarettes

E Myburgh sent a message to .

To
 
From
E Myburgh
Subject
Alcohol and Cigarettes
Date
Jan. 5, 2021, 5:49 p.m.
Hoekom verban jy die alkohol en nou begin jy weer met die sigarette ??? Vorige jare het baie mense gesterf van TB hoekom het jy dit toe nie verban nie Die ekonomie is in sy maai in die mense het nie werk nie en gaan dood van die honger maar julle worry nie ! Julle sit in mansions kry BAIE BAIE GROOT SALARISSE leef soos konings en dink nie wat julle doen nie !!! Dis absoluut alles spitefullgeit Nêrens in die wêreld word alkohol en sigarette verban nie Julle vertel die mense bo 60 moet by die huis bly en nie meer werk nie , wat maak jy op 72 jaar nog by die werk, almal van julle is amper oor 70 !!!! Jammer om te sê maar julle het kommunistiese magsbehepte diktators geword , erger as Mugabe en ons belastingbetalersbis moeg en siek en sat daarvoor ! Kry maar iemand om te translate want ek praat Afrikaans !!!! Dankie dat ek my sê kon sê !!!!

Future replies will be published here.